by webmeester | 15 Jun 2018 | Vertaalde gebede
Ek bid vir my en vir almal wat wegvlug wanneer ons saam met U moet waak, wat swyg wanneer ons vir U moet praat, wat anderkant verbygaan omdat ons nie betrokke wil raak nie, wat vrees wanneer ons moet glo, wat haat wanneer ons moet liefhê, wat wegskram vir die waarheid...
by webmeester | 12 Jun 2018 | Vertaalde gebede
In die duisternis van onwetendheid, wanneer u liefde afwesig lyk, kom dan digby ons, o God, in Christus verlate, in Christus verrese, ons Verlosser en ons Here. vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England
by webmeester | 1 Jun 2018 | Vertaalde gebede
Na U kom ons, glansryke Here; U, die eindpunt van al ons verlange, U, ver verby alle aardse prag – sagte beskermer, sterke verlosser, in die nag is U ons vertroue; wees dan van dagbreek af ons vreugde; deur Jesus Christus ons Here. vertaal uit The Archbishops’ Council...
Nuutste Opmerkings