by webmeester | 27 Jul 2018 | Vertaalde gebede
Here God, onderhou ons in hierdie tranedal deur die visie op u genade en heerlikheid; sterk ons met die brood van die lewe, sodat ons na u ewige woning mag kom; in die krag van Jesus Christus ons Here. vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of...
by webmeester | 8 Jul 2018 | Vertaalde gebede
God van ontferming, U ken elke ster wat u geskep het; net so ken U ook die geheime van elke hart. Versamel tog, in u liefdevolle genade, om u tafel almal wat bevrees en gebroke is, en almal wat verwond en in nood is, sodat ons honger in die stad van u vrede versadig...
Nuutste Opmerkings