by webmeester | 28 Aug 2018 | Vertaalde gebede
Jesus, ons Metgesel, wanneer ons tot wanhoop gedryf word, help ons, deur die familie, vriende en vreemdelinge wat ons op ons reis teëkom, om U te ken as ons Toevlug – ons Weg, ons Waarheid en ons Lewe. vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of...
by webmeester | 25 Aug 2018 | Vertaalde gebede
Wees by ons, o genadige God, en bewaar ons deur die stil ure van hierdie nag, sodat ons wat uitgeput is deur die veranderinge en verydelinge van hierdie vlietende wêreld, kan rus in u ewige onveranderlikheid; deur Jesus Christus ons Here. vertaal uit The Archbishops’...
Nuutste Opmerkings