by webmeester | 26 Sep 2018 | Vertaalde gebede
Almagtige God U het ons vir Uself gemaak, en ons harte bly rusteloos totdat dit rus vind in U: stort u liefde in ons harte uit en trek ons na U toe, en bring ons so uiteindelik by u hemelse stad waar ons U van aangesig tot aangesig sal sien; deur Jesus Christus u Seun...
by webmeester | 14 Sep 2018 | Vertaalde gebede
Ons eer U, allerhoogste God, ons lig en ons heil, aan U behoort die heerlikheid en lof vir ewig! Hier, terwyl die skemer daal, was tog ons oortredinge weg, reinig ons deur u louterende vuur en maak ons tempels van u Heilige Gees. Verdryf die donkerte uit ons harte...
Nuutste Opmerkings