by webmeester | 25 Nov 2018 | Gebede
Ons Vader wat in die hemel is, Laat u Naam geheilig word. Gee allereers dat ons U reg ken en dat ons U heilig, roem en prys in al u werke waarin u almag, wysheid, goedheid, geregtigheid, barmhartigheid en waarheid so skitter. Gee verder dat ons ons hele lewe,...
by webmeester | 17 Nov 2018 | Vertaalde gebede
Hemelse Vader, ons pleit in nederigheid voor U: laat niemand wat op U wag beskaamd staan nie, nee, nie ’n enkele een nie. Party is moeg, en die wagtyd lyk lank. Ander is kleinmoedig en weet skaars hoe om te wag. Nog ander is so vasgevang in die moeite van hulle gebede...
by Jaco Thom | 11 Nov 2018 | Eie gebede
Genadige en goeie God rondom die doopvont onthou ons vanoggend u regverdigheid en genade. Ons onthou hoe U met ’n groot vloed regverdig geoordeel het oor die ongelowige wêreld. Ook onthou ons dat U in u groot genade Noag en sy familie gered het. Verder onthou ons dat...
Nuutste Opmerkings