by Jaco Thom | 28 Apr 2019 | Preke
In ons gelese gedeelte het ons twee verskillende reaksies op Jesus se leë graf. Die een is dié van Petrus en Johannes. Ons lees in vers 10 dat hulle, nadat hulle gesien het die graf is leeg, as ’t ware die skouers opgetrek het: Daarna het die dissipels weer huis toe...
by Jaco Thom | 21 Apr 2019 | Preke
“Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen elke mag en gesag, teen elke gees wat heers oor hierdie sondige wêreld, teen elke bose gees in die lug,” skryf Paulus in Efes 6:12. Hierdie stryd is natuurlik nie ’n nuwe een nie; dit is so oud soos die wêreld self....
by Jaco Thom | 19 Apr 2019 | Preke
Jesus se kruisdood op Golgota is vir Christene oor al die eeue heen dié groot saak waaroor dit in die geloof gaan. Daarom is die kruis die belangrikste Christelike simbool in die kerk. Dis ook waar van hierdie kerkgebou. Die groot kruis hier agter kan ’n mens nie...
by Jaco Thom | 18 Apr 2019 | Eie gebede
Here Jesus, op hierdie heilige aand gaan ons gedagtes terug na daardie aand, soveel jare gelede, toe U die laaste keer met u dissipels die pasga gevier het. Ook hy wat U verraai het, was saam met U aan tafel. Ook hy wat U verloën het, was daar. Ook hulle wat weggevlug...
by Jaco Thom | 14 Apr 2019 | Lukas, Preke
Kyk, alles wat Jesus gedoen het, het Hy met ’n doel gedoen. So, toe Jesus daardie dag vir twee van sy dissipels stuur om vir Hom ’n donkie te gaan haal waarop Hy die stad kon inry, was dit ook nie sommer net nie. Dit was nie omdat Hy skielik te moeg was om self die...
Nuutste Opmerkings