Luk 24:50-53 JESUS IN DIE HEMEL VIR ONS

Lukas 24:50-53 Wat moet ons maak met hemelvaart? Hoe moet ons daaroor dink? Hoe dink jý daaroor? Maak die feit dat Jesus opgevaar het hemel toe, ’n verskil in hoe jy oor Hom dink, hoe jy aanbid, hoe jy leef? Vir die eerste dissipels was dit so. As ons na ons...

Psalm 16:8 ‘n Biddende gemeente

Ons gemeente-visie is: Deur God se genade ’n biddende gemeente wat mekaar in liefde dien en uitreik na die wêreld. Wat my by die vraag bring: Leef ons werklik nog biddend? Leef jý in biddende afhanklikheid van God? Wat beteken dit? Hoe lyk dit as iemand, as ’n...

Joh 21:15-19 God is ’n God van nuwe kanse

Om goed te verstaan wat hier gebeur, moet ons ’n tydjie teruggaan, na waar Jesus vir sy dissipels gewaarsku het dat Hy gevange geneem gaan word, en dat hulle almal Hom in die steek gaan laat. Toe het Petrus gesê: Al sal almal Hom verlaat, hy wat Petrus is, sal nie; hy...

Joh 20:24-29 Tomas, ‘n twyfelaar wat glo

Ek wonder darem hoekom Tomas nie by die ander dissipels was toe die Here die eerste Sondag aan hulle verskyn het nie. Sou hy by voorbaat al besluit het alles is verby omdat Jesus dood is? Dat alles wat hulle saam met Jesus beleef het, wonderlik was, maar dat die lewe...

Joh 20:19-23 GESTUURDES SOOS CHRISTUS

Voorverlede Sondag was dit Paasfees – die dag van Jesus se opstanding uit die dood. Ons het die wonder gevier dat ons Here nie meer in die graf is nie. Maar beteken dit op ’n praktiese gebied enige iets in ons geloofslewe? Maak die feit dat Jesus opgestaan het uit die...
Call Now ButtonSkakel die kantoor