by Jaco Thom | 30 Jun 2019 | Preke
1 Kon 19:1-18 Miskien was jy ook al daar waar Elia in ons Skrifgedeelte is: terneergedruk, moeg, moedeloos. Al wat jy wil doen, is om jou kop toe te trek en te wens almal wil jou uitlos. Of nog erger: jy wens jy was dood. Dit kan met enige iemand gebeur, en dit kom...
by Jaco Thom | 23 Jun 2019 | Preke
1 Kon 17:8-24 Wat ’n vreemde verhaal! Elia, die profeet van die Here, gaan bly (in opdrag van die Here) by ’n weduwee in Sarfat by Sidon. Sy was met ander woorde nie ’n Israeliet nie, maar ’n Fenisiër, ’n volksgenoot van koningin Isebel, wat vir ’n groot deel van die...
by Jaco Thom | 16 Jun 2019 | Preke
Joh 16:12-15 Dis vandag Drie-eenheidsondag: die dag waarop ons fokus op God as die Drie-enige God – Vader, Seun en Gees. Waar in die Bybel kry ons die woord of begrip Drie-eenheid? Nêrens! Die begrip Drie-eenheid (Engels: Holy Trinity) staan nie in die Bybel nie. Dis...
by Jaco Thom | 9 Jun 2019 | Preke
Galasiërs 5:19-26 Donderdagaand by die Pinkster het ons gehoor God het ons vry gemaak. Ons is nie meer slawe van die wet nie, ons kan regop loop. Dit beteken natuurlik nie dat ons nou kan maak soos ons lus het nie. Dit help my om hierdie paradoks te verstaan deur...
by Jaco Thom | 6 Jun 2019 | Preke
Galasiërs 4:3-3-11 en 5:1-12 Eergisteraand het ons gelees hoe Paulus met die leiers in Jerusalem gaan vergader het en hulle gehelp het om te verstaan dat Christenskap nie beteken jy moet ’n Jood word nie. Hy vertel dat daar teenkanting teen hierdie insig van hom en...
Nuutste Opmerkings