Gal 2:11-14 Deur God verlos … om by die waarheid te bly

Galasiërs 2:11-14 Dis eintlik ’n baie interessante en eg-menslike stuk geskiedenis wat hier beskryf word. Petrus was die eerste apostel wat werklik tot die ontdekking gekom het dat nie-Jode, net soos Jode, volwaardige lede van Christus se kerk op aarde kan wees....

Gal 2:1-10 Deur God verlos … saam met ander

Galasiërs 2:1-10 Sondag het ons gesien dat God ons verlos het sodat ons nuwe mense kan wees. Ons het gesê Christus het nie net vir ons sondes gesterf nie, maar ook vir ons sondigheid, ons sondige geaardheid, sodat ons regtig nuut kan word. Aan mekaar verbind Die feit...

Gal 1:15-17 Deur God verlos om met ’n doel te leef

Gal 1:11-24 Paulus was nie ’n man wat kon sit en niksdoen nie. Hy het nie ’n lui haar op sy kop gehad nie. Hy het sy hele lewe lank, in alles wat hy gedoen het, voluit gegaan vir ’n saak. Daarom was hy op pad Damaskus toe (Hand 9), want dit was nie vir hom genoeg om...

Gal 1:4,23 Deur God verlos om ‘n nuwe mens te wees

Iewers, diep binne-in elke mens, skuil daar die wete dat die lewe méér is as dit wat ons elke dag sien en beleef. Dat daar Iemand groter is as onsself: God. En dat daar iets met ons moet gebeur as ons by Hom wil uitkom. Dat ons nie maar net rustig kan lewe soos ons...
Call Now ButtonSkakel die kantoor