Gen 27 VYFDE GEBOD: EER JOU OUERS

Genesis 27 In die Bybel is daar ’n hele paar hartverskeurende verhale van gesinne wat uitmekaar geskeur word deur sonde. Adam en Eva se gesin, Jakob se gesin, Dawid se gesin … So daar is genoeg verhale in die Bybel wat vir ons vertel dat gesinne nie noodwendig...

Mark 2:23-28 IS SONDAG ’N CHRISTELIKE SABBAT?

In ons huis was daar ’n hele klomp reëls vir ’n Sondag: ons mag nie fiets gery het nie, of speletjies waarin ’n dobbelsteentjie of kaarte gebruik is nie, nie sport beoefen nie, nie boot roei of swem nie … En mense het graag gepraat van Sondag as die heilige...
Call Now ButtonSkakel die kantoor