God is lig

God is lig

Drie-enige God, U wat was en is en sal wees Ons eer en aanbid U vanoggend as God wat Lig is, en geen duisternis is in U nie. Ons erken U vanoggend as die enigste Gewer van lig uit U as die Lig. Ons kniel vanoggend voor U as die Enigste wat die woorde, “Laat daar lig...

Ek dink Petrus het Jesus so gekyk, en toe by homself gedink: maar iewers móét daar darem grense aan dié Man se goedheid wees. Vir Hom is letterlik geen mens op aarde te sleg nie. ’n Mens kan tog nie net aanhou en aanhou met almal vriendelik wees nie. Partykeer is...
Christus!

Christus!

Christus met my, Christus in my,Christus agter my, Christus voor my,Christus langs my, Christus om my te wen,Christus om my te troos en te vernuwe,Christus onder my, Christus bokant my,Christus in stilte, Christus in gevaar,Christus in die hart van almal wat my...
Luk 15:20-24 God is begaan oor jou

Luk 15:20-24 God is begaan oor jou

Ons ken hierdie gelykenis as die gelykenis van die verlore seun, en dan praat ons oor hoe die seun ondankbaar was en sy pa se goed uitgemors het totdat hyself in die gemors beland het, en daar tussen die varke tot inkeer gekom het. Ons gebruik hierdie gelykenis om oor...
Gebed van Alcuinus van York (804)

Gebed van Alcuinus van York (804)

Ewige Lig, verlig ons harte, ewige Goedheid, verlos ons van die bose, ewige Krag, wees ons ondersteuning, ewige Wysheid, verstrooi die duisternis van ons onkunde, ewige Erbarming, wees ons genadig; sodat ons met ons hele hart, verstand, siel en krag u aangesig mag...
Call Now ButtonSkakel die kantoor