Christus

Christus

Christus met my, Christus in my, Christus agter my, Christus voor my, Christus langs my, Christus om my te wen, Christus om my te troos en te vernuwe, Christus onder my, Christus bokant my, Christus in stilte, Christus in gevaar, Christus in die hart van almal wat my...
Matt 25:31-46 Leef jy in styl?

Matt 25:31-46 Leef jy in styl?

I My vrou was haar lewe lank ’n musiekonderwyser, en my oudste kind Matildie is ’n dosent in musiekwetenskap. Op ’n keer gesels hulle oor die vraag: Hoe leer jy iemand om harmonie te doen? Julle weet, dis nou om iemand te leer om te weet watter akkoorde jy waar moet...
Matt 25:1-13 Is jy gereed vir die Bruidegom se koms?

Matt 25:1-13 Is jy gereed vir die Bruidegom se koms?

Vanoggend het ’n jong lidmaat haarself aangemeld, soos die meeste van ons wat al volwassenes is, om te wag op die Bruidegom. Net soos die tien meisies in die gelykenis wat ons gelees het. Ek wil namens Petrusburg gemeente vir jou sê: Geluk, Elri! Dis ’n wonderlike...
Luk 10:25-37 Waar trek jy die streep?

Luk 10:25-37 Waar trek jy die streep?

Hoe ver kan jy gaan met ’n meisie? Hoeveel moet ek opsy sit as dankoffer? Wat mag ek alles op ’n Sondag doen? Hoe lank behoort my stiltetyd te duur? Hoeveel nonsens hoef ek van my buurman op te vreet? Klink hierdie vrae bekend? Dis presies dieselfde soort vraag wat...
Call Now ButtonSkakel die kantoor