by webmeester | 26 Feb 2020 | Vertaalde gebede
vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England Ons eer U, Here God van ons verlossing,aan U behoort die heerlikheid en lof vir ewig.Ontsteek in ons die vuur van u liefdeas ons u Seun aanskou, getroon aan die kruis,dat ons gereinig kan word van al ons...
by Jaco Thom | 23 Feb 2020 | Preke
Partykeer wens ek ek kon ook vir Jesus gesien het toe Hy nog op aarde was, want ek verbeel my ek sou dan dieper onder die indruk gewees het van sy heiligheid en goddelikheid, en dan sou ek Hom met groter toewyding gevolg het. Miskien het jy ook al so gewens. Die ding...
by webmeester | 16 Feb 2020 | Preke
Die dood is vir ons almal ’n vreeslike ding: ons was nog nie een daar nie. Maar die meeste van ons het al by ’n graf gestaan, en ondervind dat die dood vernietigend is: dit vernietig ’n lewe, dit breek verhoudinge plotseling af, dit bring smart. Die dood is vir ons...
by webmeester | 9 Feb 2020 | Preke
As ’n mens ’n verhaal soos hierdie lees, gebeur daar onbewustelik iets met jou. Die verhaal dwing jou as ’t ware om kant te kies. ’n Mens lees die verhaal, en dan vra jy jouself af: maar waar staan ék in hierdie verhaal? Hoort ek by die skrifgeleerdes en Fariseërs? Of...
by webmeester | 2 Feb 2020 | Preke
Ons praat by die wyksbyeenkomste hierdie jaar oor die vraag: Wat gebeur as Jesus in jou lewe instap? En kom ek sê dit hier aan die begin: soms stap Hy in op plekke en maniere wat ons nooit sou kon vermoed nie. Ons soek Jesus in die kerk, of in ’n kleingroep, of in ’n...
Nuutste Opmerkings