by webmeester | 27 Sep 2020 | Preke
As daar een ding is wat my altyd weer verbaas laat oor God, is dit sy ongelooflike goedheid, sy genade – nie net vir ons, sy kinders nie, maar vir alle mense. Die Here Jesus het van Hom gesê: “Hy laat immers sy son opkom oor slegtes en goeies, en Hy laat reën oor dié...
by webmeester | 21 Sep 2020 | Preke
Ek is seker die meeste van julle het ook al sulke tye beleef: jy bid en bid, maar dis nie asof God jou hoor nie, of antwoord nie. Daar is net ’n dawerende stilte uit die hemel. En dit juis in ’n tyd dat jy God nodig het, want dit gaan sleg, jy is in die noute, en jy...
by webmeester | 13 Sep 2020 | Preke
Die Here was by Josef. Dit is amper ’n opsomming van die antwoord van die 1ste vraag van die HK: “Wat is jou enigste troos in lewe en in sterwe?” Dat ek aan die Here behoort en Hy by my is en my bewaar. Dis tog waarom die Here Jesus gebore is – Immanuel, God by ons!...
by Jaco Thom | 4 Sep 2020 | Preke
Wat is die prentjie wat jy in jou kop kry as jy aan Josef dink? ∙sy drome, of sy koningskap, sy heldhaftigheid … Dís nie die man, of dalk moet ek eerder sê tiener, van wie ons in Gen 37 lees nie! Ons lees dat hy ’n verwaande, grootpraterige mannetjie was, ’n...
Nuutste Opmerkings