Mat 2:1-12 Jesus is Koning!

Mat 2:1-12 Jesus is Koning!

Hoe berei jy jou voor vir Kersfees? Hoe beplan jy om die geboorte van ons Here Jesus te vier? Of laat ek liewer die vraag só formuleer: Wat doen jy om die fokus op Christus te laat val? Wat doen jy sodat almal wat saam met jou vanjaar Kersfees vier – jou kinders en...
Joh 19:14 ea JESUS CHRISTUS, DIE PAASLAM VIR ONS GESLAG

Joh 19:14 ea JESUS CHRISTUS, DIE PAASLAM VIR ONS GESLAG

As ’n mens Jesus se kruisiging wil verstaan, help dit baie om die agtergrond van die Joodse pasga of paasfees te ken, want Jesus is nie toevallig op die Joodse paasfees gekruisig nie. En dit is presies hiermee wat Johannes ons deur sy vertelling wil help. Julle onthou...
Matt 5:3-12 (3) Onafhanklik!?

Matt 5:3-12 (3) Onafhanklik!?

Julle sal Lucas Maree se treffer goed onthou: “Ek sou kon doen met ’n miljoen” Ja, ons droom maar almal daarvan om onafhanklik te wees; om ons eie ding te kan doen, en jy hoef niemand in die oë te kyk daarvoor nie. ’n Klompie jare gelede het Lucas Maree hierdie...
Call Now ButtonSkakel die kantoor