by webmeester | 30 Des 2020 | Preke
Wat ’n jaar was dit nie! Verlede jaar hierdie tyd het ons nog net gehoor van ’n nuwe soort virus wat in China ontdek is, en later gedink die hele pandemie sal teen die einde van die jaar iets van die verlede wees. En nou is ons midde-in die tweede vlaag, met ’n nuwe...
by webmeester | 13 Des 2020 | Preke
Dit is vanoggend die derde Advent-Sondag. Dit beteken daar is nog net 2 Sondae oor (saam met vandag), dan is dit Kersfees. En elke jaar in hierdie laaste 4 Sondae voor Kersfees, die Advent-Sondae, dink ons aan Kersfees, aan die koms van Jesus Christus na hierdie...
Nuutste Opmerkings