Jes 55:8,9 God se weë is nie ons weë nie Hierdie woorde van ons teksvers word dikwels deur mense aangehaal wat groot teleurstelling beleef, met wie dit baie sleg gaan. Dan sê die mense: Nou ja, ons moet maar berus en tevrede wees. Die Here se gedagtes is nie ons...
Mark 9:2-8, Op 1:10-19 en Kol 1:15-20: Kyk weer na Jesus Lees Mark 9:2-8 en Joh 1:14Mense dink verskillend oor die Here Jesus. Ons het groot geword met die naam “Liewe Jesus”, en daar is volwassenes wat steeds só oor Hom praat. En dit is natuurlik so, daar ís ’n...
’n Klompie jare gelede was daar ’n aangrypende foto op die voorblad van die koerant van ’n vrou wat alles in die lewe verloor het. Sy moes huis en haard verlaat om na ’n vestigingskamp in die voormalige Ciskei oorgeplaas te word. In ’n onderhoud met die verslaggewer...
Nuutste Opmerkings