Ek het dadelik, toe ek hierdie gedeelte lees, gedink aan ’n boek wat prof Denise Ackermann van Ikeys ’n paar jaar gelede geskryf het: Surprised by the Man on the borrowed donkey. Ek wil nie oor die inhoud van die boek iets sê nie, maar oor die titel wat sy gekies het...
Ek wil graag twee sake uitlig in die Skrifgedeelte wat ons saam gelees het. Die eerste is dat Christus gekom het, nie net vir die paar dissipels of vir Israel nie, maar vir die wêreld. • Ons lees bv al in Jesaja 49:6: Hy het gesê: Dit is nie genoeg dat jy my dienaar...
Nuutste Opmerkings