Hand 2:47 ’n Kerk met insluitende gasvryheid

Ons wil almal graag hê dat die gemeente moet groei en dat lidmate wat oor die laaste paar jaar verdwyn het, sal terugkom, of dat nuwe intrekkers by ons gemeente sal aansluit. Daarom is dit goed om na die kerk in Handelinge te kyk. Hoe het hulle dit reggekry dat daar...

2 Kor 1:3-11 Moedeloos of moedig?

Die jaar het sommer met ’n sug begin. COVID-19 het ons almal in sy greep. Dit is deesdae nie snaaks om mense te hoor kla nie. Ek dink dit was nog maar altyd so, maar ek meen tog dat ons klagtes die laaste tyd al hoe meer word. Ons kla oor so baie dinge; Covid, die...

Hand 2:24 Jy kán, want God kan

Wat ’n merkwaardige woord staan hier in ons teksvers: Dit was vir die dood onmoontlik om Hom gevange te hou! Ons kan ook vertaal: Die dood was nie by magte om Hom vas te hou nie. En dit, terwyl die dood in die Bybel geteken word as ’n mag, ’n verskriklike mag wat oor...

1 Kor 15:1-11 Die goeie nuus is Christus

https://youtu.be/OffWW3HC7R0 Ons lewe in ’n wêreld waarin ons gebombardeer word met nuus. Want behalwe die skindernuus wat so dikwels ongevraagd by ons ore uitkom, is daar nog die ander nuus ook, die nuus wat ons oor die radio en op TV en in koerante te siene kry....
Call Now ButtonSkakel die kantoor