Matt 6:9-13 ONS VADER : DIE MODELGEBED

Pinkstertyd is gebedstyd. Dit was al so vanaf die heel eerste dissipels se dae: toe die Here Jesus hemel toe is, het hulle na Jerusalem gegaan om daar te volhard in die gebed, totdat die belofte van die Vader, die Heilige Gees, aan hulle geskenk is. Daarom gaan ons...
2 Sam 11 Slegs sondaars

2 Sam 11 Slegs sondaars

Een van die misteries van die lewe is die feit van sonde, en ek gaan nou nie vir julle laat hand opsteek om te sê wie het, of het nie sonde nie. Hulle vertel mos van die dominee wat die Sondag oor Sonde gepreek het, en toe vra hy dat as daar iemand in die kerk is wat...

1 Pet 2:1-10 Jy is ‘n priester!

Hoekom is jy ’n Christen? Waarom behoort jy aan die kerk? Hoekom is jy vanoggend hier in die kerk? As ons kyk na wat die Bybel sê, o.a. ook hier in ons teksvers, dan is dit duidelik dat ons nie Christene is net maar om in die hemel te kom nie, hoewel dit natuurlik ook...
Skakel die kantoor