Ps 91 Mag ek bid om die beskerming van Psalm 91?

Wanneer ’n mens lees wat mense oor die korona-pandemie te sê het, of jy gesels met mense oor hoe hulle dit hanteer en of hulle die entstof gaan neem of nie, kom jy vroeër of later uit by verwysings na Psalm 91. Dit klink min of meer só: “Ek bid net Psalm 91 en die...

2 Kron 1:1-13 Waarvoor bid jy?

Ek het lank gewroeg oor die vraag of ek nie dalk vandag ’n ander preek moet maak nie, in die lig van die krisis in ons land. Maar uiteindelik besluit om tóg oor hierdie gedeelte te preek. Ek dink dit kan ons in hierdie tyd help. Hierdie verhaal is byna soos ’n...

2 Sam 24:24 Het jy kopspasie vir God?

https://youtu.be/YRSa0xT1BMQ Sommer net so terloops, ons lees hierdie selfde verhaal ook in 1 Kron 21. Die eerste vers verskil egter in die twee vertellings. In 2 Sam 24 lees ons dat die Here Dawid aangehits het om ’n sensus te hou, en in 1 Kron 21 staan daar dat dit...

1 Sam 13 Van haastigheid kom lastigheid

Saul, die eerste koning van Israel, is seker een van die mees tragiese figure in die hele Bybel. Hy was ’n man wat soveel belofte getoon het, ’n man deur die Here self uitgekies en begenadig, maar op die ou end, lees ons, pleeg hy selfmoord, ’n bang mens wat deur die...
Call Now ButtonSkakel die kantoor