2 Tim 3:10-17 God se verhaal – hoe pas jy in?

Verbeel jou jy trek by ’n nuwe huis in; ’n ou Kaaps-Hollandse huis. Met die intrek klim jy ook op die solder, en daar ontdek jy ’n ou handgeskrewe manuskrip. Jy is nie ’n kenner nie, maar dit lyk vir jou alte veel na iets wat Shakespeare kon geskryf het. En soos jy...

Joh 3:30 Is jy groot of is jy klein?

Wat is die grootste ding wat met ’n kind van God kan gebeur? Wanneer het jy as gelowige nou werklik die hoogste sport bereik? Is dit as jy soos ’n Billy Graham voor duisende der duisende mense kan preek sodat almal aangegryp is deur jou woorde, en talle tot bekering...

Num 21:4-9 As Covid-19 jou moeg en moedeloos maak

Ek wonder darem wat ek sou gedoen het as ek een van die Israeliete was. Hulle was nou al amper 40 jaar aan die rondswerf deur die woestyn; 40 jaar van trek sonder om by jou bestemming te kom. Miskien moet ons nie so gou wees om hulle te veroordeel omdat hulle...

Daniël 1 Die duiwel is listig, maar jy kan hom wen

Dink net hoe lekker sal dit wees as jy na skool op uitnodiging van die koningin van Engeland of Holland of die kanselier van Duitsland of die president van Frankryk of die VSA in die beste hotel van daardie land kan gaan bly, dieselfde kos as die koning of president...

Job 38 – 42 Hoe moet ons God verstaan?

Van die vroegste tye was daar mense wat ’n probleem met die kerk se nagmaalsviering gehad het. Party mense het dit ’n makabere dodefees genoem, en gesê die Christene drink mensbloed. En vandag is daar steeds mense wat bedenkinge het oor Christus se kruisdood wat ons...
Skakel die kantoor