Hand 16:30,31 Hoekom doop ons babas?

https://youtu.be/2StRTQGSrKE Wat moet ’n mens doen om gered te word? Paulus en Silas antwoord hierdie vraag in ons teksgedeelte: Glo in die Here Jesus, en jy sal gered word, jy en jou huisgesin. ’n Mens moet glo in die Here Jesus Christus. ’n Mens word gered deur...

Ef 6:10-18 Geestelike oorlogvoering

As daar nou een ding is waaroor die Bybel nie doekies omdraai nie, is dat dit nie elke dag maklik is om ’n Christen te wees nie. Op baie plekke en op baie maniere herinner die Bybel ons daaraan dat dit ’n stryd is om die Here te dien. Ek lees onlangs weer in Op 2:13...

1 Tim 4:7 Geloof in ’n tyd van dwaalleer

Ek dink nie ek is verkeerd as ek sê ons lewe in tye waarin dit toenemend moeilik is om te weet wat is reg en wat is verkeerd nie. Daar was ’n tyd toe ons almal presies geweet het wat is sonde en wat nie. Ons het reëls gehad oor dans en dobbel en Sondagsheiliging; ons...
Skakel die kantoor