Eks 34 Blink jou gesig ook?

As daar nou een ding is wat ons nie kan mis in hierdie gedeelte nie, is dit dat God totaal anders is. Hy is God, en ons is mense. Hy is heilig en bewoon ’n ontoeganklik lig, en ons is sondaars. Daarom het God nie toegelaat dat enige iemand Hom sommer kan nader nie....
Skakel die kantoor