Christus!

Christus!

Christus met my, Christus in my,Christus agter my, Christus voor my,Christus langs my, Christus om my te wen,Christus om my te troos en te vernuwe,Christus onder my, Christus bokant my,Christus in stilte, Christus in gevaar,Christus in die hart van almal wat my...
Gebed van Alcuinus van York (804)

Gebed van Alcuinus van York (804)

Ewige Lig, verlig ons harte, ewige Goedheid, verlos ons van die bose, ewige Krag, wees ons ondersteuning, ewige Wysheid, verstrooi die duisternis van ons onkunde, ewige Erbarming, wees ons genadig; sodat ons met ons hele hart, verstand, siel en krag u aangesig mag...
Kom haastig, Jesus!

Kom haastig, Jesus!

“Kom haastig, Jesus!” bid die predikant. “Ja, kom gou,” sê ’n boer, “kom gou! Maar eers ná die oes, want van my nuwe land het ek nog nooit die opbrengs aanskou.” “Ja, kom gou,” sê ’n vrou, “maar laat ek eers spaar vir die mooi jas wat ek gister gesien het, dat ek hom...

Gen 2:18-24 & Hoogl 2:8-14 DIE HUWELIK – GOD SE WENRESEP

“Soen my, soen my weer en weer!” Nee, liewe gemeente, hierdie aanhaling kom nie uit ’n moderne hygroman nie. Dit staan in die Bybel, in Hooglied 1:2. Dis nie net die wêreld wat weet van die liefde en hartstog nie. Die Bybel weet ook daarvan, of miskien moet ek eerder...

Matt 5:21-26 DIE SESDE GEBOD: VERSOENING

Waaraan dink jy as jy die woorde “moord” of “moordenaar” hoor? Die sesde gebod sê: “Jy mag nie moord pleeg nie.” Wie van julle het al ’n moord gepleeg? Dan kan ons seker maar nou huis toe gaan, want die sesde gebod is nie vir ons bedoel nie. Dis vir moordenaars. En...
Call Now ButtonSkakel die kantoor