Joh 11: 25,26 JESUS GEE HOOP

Joh 11: 25,26 JESUS GEE HOOP

Die dood is vir ons almal ’n vreeslike ding: ons was nog nie een daar nie. Maar die meeste van ons het al by ’n graf gestaan, en ondervind dat die dood vernietigend is: dit vernietig ’n lewe, dit breek verhoudinge plotseling af, dit bring smart. Die dood is vir ons...
Joh 8:1-11 Jesus, jy en ander mense

Joh 8:1-11 Jesus, jy en ander mense

As ’n mens ’n verhaal soos hierdie lees, gebeur daar onbewustelik iets met jou. Die verhaal dwing jou as ’t ware om kant te kies. ’n Mens lees die verhaal, en dan vra jy jouself af: maar waar staan ék in hierdie verhaal? Hoort ek by die skrifgeleerdes en Fariseërs? Of...
Joh 4:1-30, 39-42 Jesus kan ook jóú dors les

Joh 4:1-30, 39-42 Jesus kan ook jóú dors les

Ons praat by die wyksbyeenkomste hierdie jaar oor die vraag: Wat gebeur as Jesus in jou lewe instap? En kom ek sê dit hier aan die begin: soms stap Hy in op plekke en maniere wat ons nooit sou kon vermoed nie. Ons soek Jesus in die kerk, of in ’n kleingroep, of in ’n...
Gebed by Psalm 112

Gebed by Psalm 112

Vrygewige God,red ons van die inhaligheidwat rente bereken en aardse wins opgaar.Ons het volop ontvang,mag ons ruimhartig uitdeel;in die genade van Jesus Christus ons Here. vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England
Tien Geboooie in eietydse baadjie

Tien Geboooie in eietydse baadjie

Ek is die Here jou God wat jou uit die greep van Satan en sondedood bevry het. Jy moet My alleen aanbid en dien. Onthou dat niks of niemand anders jou kan red nie: nie jou geld of jou werk of jou sport of jou vriende nie. Ek het jou deur die bloed van Jesus Christus...
Call Now ButtonSkakel die kantoor