by webmeester | 1 Jan 2021 | Eie gebede, Gebede
Here ons GodHier aan die begin van die nuwe jaar wil ons geborgenheid en troos by U kom soek.Daar is so baie dinge wat ons nie weet nie,so baie dinge wat vir ons nuut sal wees in die nuwe jaar,dinge wat op ons wag.Dankie dat Ú weet wat dit is, Here.Dankie dat U voor...
by webmeester | 7 Aug 2020 | Gebede, Vertaalde gebede
Ons eer U, genadige God;U maak u woning onder die swakkes,U verlos ons van die dood,U skenk ons blydskap ver bo ons verwagtingtot lof van Jesus Christus ons Here. vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England
by webmeester | 16 Jul 2020 | Gebede, Vertaalde gebede
God van ons pelgrimsreis,U het u Seun na ons vreemde land gestuurom ons huis toe te bring na U;gee ons u liedere om te sing,sodat ons selfs in ons ballingskapvol mag wees met die asem van die Geesvan Jesus Christus ons Here. vertaal uit The Archbishops’ Council of the...
by Jaco Thom | 14 Mar 2020 | Eie gebede
O Here, wees ons, sondaars, genadig!Ons wat ook soos Judas so geneig is om sommetjies te maak as ons ons lewe voor U bedink.Ons wat uitreken wat ons gaan kry in ruil vir dit wat ons gee vir U en vir u kerk.Maak ons soos Maria, Here, wat nie vra wat dit ons kos...
by webmeester | 26 Feb 2020 | Vertaalde gebede
vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England Ons eer U, Here God van ons verlossing,aan U behoort die heerlikheid en lof vir ewig.Ontsteek in ons die vuur van u liefdeas ons u Seun aanskou, getroon aan die kruis,dat ons gereinig kan word van al ons...
by webmeester | 23 Jan 2020 | Gebede, Vertaalde gebede
Vrygewige God,red ons van die inhaligheidwat rente bereken en aardse wins opgaar.Ons het volop ontvang,mag ons ruimhartig uitdeel;in die genade van Jesus Christus ons Here. vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England
Nuutste Opmerkings