Gebed by Psalm 68

Gebed by Psalm 68

Ons eer U, genadige God;U maak u woning onder die swakkes,U verlos ons van die dood,U skenk ons blydskap ver bo ons verwagtingtot lof van Jesus Christus ons Here. vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England Lees ook:Gebed by Psalm 63Gebed by Psalm...
Gebed by Psalm 137

Gebed by Psalm 137

God van ons pelgrimsreis,U het u Seun na ons vreemde land gestuurom ons huis toe te bring na U;gee ons u liedere om te sing,sodat ons selfs in ons ballingskapvol mag wees met die asem van die Geesvan Jesus Christus ons Here. vertaal uit The Archbishops’ Council of the...
Gebed vir Lydenstyd

Gebed vir Lydenstyd

vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England Ons eer U, Here God van ons verlossing,aan U behoort die heerlikheid en lof vir ewig.Ontsteek in ons die vuur van u liefdeas ons u Seun aanskou, getroon aan die kruis,dat ons gereinig kan word van al ons...
Gebed by Psalm 112

Gebed by Psalm 112

Vrygewige God,red ons van die inhaligheidwat rente bereken en aardse wins opgaar.Ons het volop ontvang,mag ons ruimhartig uitdeel;in die genade van Jesus Christus ons Here. vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England Lees ook:Gebed by Psalm 63Gebed...
Christus

Christus

Christus met my, Christus in my, Christus agter my, Christus voor my, Christus langs my, Christus om my te wen, Christus om my te troos en te vernuwe, Christus onder my, Christus bokant my, Christus in stilte, Christus in gevaar, Christus in die hart van almal wat my...
Christus!

Christus!

Christus met my, Christus in my,Christus agter my, Christus voor my,Christus langs my, Christus om my te wen,Christus om my te troos en te vernuwe,Christus onder my, Christus bokant my,Christus in stilte, Christus in gevaar,Christus in die hart van almal wat my...
Call Now ButtonSkakel die kantoor