Ons eie kerktoep!

Ons eie kerktoep! Ons het nou ons eie kerktoep (“app”) waarop jy: die afkondigings kan kry, die hoofstuk van die dag se oordenking, die skakel na die erediens, en nog meer. Jy kan ook die toep gebruik om die predikant te kontak, of ‘n gebed te...
Gen 46:3 GELOOF IS OM TE BLY HOOP

Gen 46:3 GELOOF IS OM TE BLY HOOP

Die Here sê hier in ons teksvers vir Jakob dat hy nie bang moet wees om na Egipte te gaan nie. Hoekom sou Jakob dan bang wees om na Egipte te gaan? Was dit omdat daar baie gevare op die pad skuil? Dit seker ook. Maar dit was nie die eintlike rede nie. Ons moet onthou...
Call Now ButtonSkakel die kantoor