Gen 46:3 GELOOF IS OM TE BLY HOOP

Gen 46:3 GELOOF IS OM TE BLY HOOP

Die Here sê hier in ons teksvers vir Jakob dat hy nie bang moet wees om na Egipte te gaan nie. Hoekom sou Jakob dan bang wees om na Egipte te gaan? Was dit omdat daar baie gevare op die pad skuil? Dit seker ook. Maar dit was nie die eintlike rede nie. Ons moet onthou...
Gen 45:5 JOSEF VERGEWE SY BROERS

Gen 45:5 JOSEF VERGEWE SY BROERS

Hoe werk versoening? Dis nou, as twee partye vir mekaar kwaad is, hoe kan dit weer regkom dat die strydbyle begrawe word? Soos Josef en sy broers hier die strydbyl begrawe en mekaar omhels. Hoe gebeur dit? Anders gestel: Hoe kry mens dit reg om iemand wat jou diep...
Gen 45:1 JOSEF SE WRAAK

Gen 45:1 JOSEF SE WRAAK

Wat sou die rede wees waarom Josef so met sy broers mors en hulle laat swaarkry? Dit lyk vir my ’n mens sal vir jouself hierdie vraag móét uitmaak as jy enigsins wil verstaan wat Josef hier aanvang. Nou is dit so dat die Bybel dit nie vir ons duidelik uitspel nie. En...
Gen 41:57 God wil die wêreld seën – deur jóú

Gen 41:57 God wil die wêreld seën – deur jóú

As daar een ding is wat my altyd weer verbaas laat oor God, is dit sy ongelooflike goedheid, sy genade – nie net vir ons, sy kinders nie, maar vir alle mense. Die Here Jesus het van Hom gesê: “Hy laat immers sy son opkom oor slegtes en goeies, en Hy laat reën oor dié...
Waar is God as ek Hom nodig het?

Waar is God as ek Hom nodig het?

Ek is seker die meeste van julle het ook al sulke tye beleef: jy bid en bid, maar dis nie asof God jou hoor nie, of antwoord nie. Daar is net ’n dawerende stilte uit die hemel. En dit juis in ’n tyd dat jy God nodig het, want dit gaan sleg, jy is in die noute, en jy...
Gen 39:2,21,23 DIE HERE WAS BY JOSEF

Gen 39:2,21,23 DIE HERE WAS BY JOSEF

Die Here was by Josef. Dit is amper ’n opsomming van die antwoord van die 1ste vraag van die HK: “Wat is jou enigste troos in lewe en in sterwe?” Dat ek aan die Here behoort en Hy by my is en my bewaar. Dis tog waarom die Here Jesus gebore is – Immanuel, God by ons!...
Call Now ButtonSkakel die kantoor