by webmeester | 14 Jan 2020 | Soos ek dit sien, Tien Gebooie
Ek is die Here jou God wat jou uit die greep van Satan en sondedood bevry het. Jy moet My alleen aanbid en dien. Onthou dat niks of niemand anders jou kan red nie: nie jou geld of jou werk of jou sport of jou vriende nie. Ek het jou deur die bloed van Jesus Christus...
by webmeester | 15 Sep 2019 | Preke, Tien Gebooie
Dalk kan ek nog dít byvoeg by wat ek nou met die kinders gepraat het: Die wet is nie iets wat ons inperk en ons pret bederf nie; die wet is daar om ons te help om die lewe in al sy rykdom ten volle te geniet soos God dit bedoel het. Dis hoekom Jakobus op 2 plekke...
by webmeester | 8 Sep 2019 | Preke, Tien Gebooie
Verbeel jou jy is daar in die Tuin van Eden. Kyk ’n bietjie rond. Oral om jou is dit mooi. Daar is die diere en die voëls, en bome en plante, waterstrome en koel waterpoele, berge, gras … Aan baie van die bome hang die heerlikste vrugte, ryp en geurig. En julle...
by webmeester | 1 Sep 2019 | Preke, Tien Gebooie
Die agste gebod is: Jy mag nie steel nie. ’n Vriend van my, ook ’n predikant, vertel van ’n keer toe hy en sy kollega in sy studeerkamer hulle weeklikse beplanning gedoen het. Hy was op daardie stadium besig om te werk aan sy preek vir daardie Sondagaand, en sy notas...
by Jaco Thom | 25 Aug 2019 | Preke, Tien Gebooie
“Soen my, soen my weer en weer!” Nee, liewe gemeente, hierdie aanhaling kom nie uit ’n moderne hygroman nie. Dit staan in die Bybel, in Hooglied 1:2. Dis nie net die wêreld wat weet van die liefde en hartstog nie. Die Bybel weet ook daarvan, of miskien moet ek eerder...
by Jaco Thom | 18 Aug 2019 | Preke, Tien Gebooie
Waaraan dink jy as jy die woorde “moord” of “moordenaar” hoor? Die sesde gebod sê: “Jy mag nie moord pleeg nie.” Wie van julle het al ’n moord gepleeg? Dan kan ons seker maar nou huis toe gaan, want die sesde gebod is nie vir ons bedoel nie. Dis vir moordenaars. En...
Nuutste Opmerkings