by Jaco Thom | 11 Aug 2019 | Preke, Tien Gebooie
Genesis 27 In die Bybel is daar ’n hele paar hartverskeurende verhale van gesinne wat uitmekaar geskeur word deur sonde. Adam en Eva se gesin, Jakob se gesin, Dawid se gesin … So daar is genoeg verhale in die Bybel wat vir ons vertel dat gesinne nie noodwendig...
by Jaco Thom | 4 Aug 2019 | Preke, Tien Gebooie
In ons huis was daar ’n hele klomp reëls vir ’n Sondag: ons mag nie fiets gery het nie, of speletjies waarin ’n dobbelsteentjie of kaarte gebruik is nie, nie sport beoefen nie, nie boot roei of swem nie … En mense het graag gepraat van Sondag as die heilige...
by Jaco Thom | 28 Jul 2019 | Preke, Tien Gebooie
Eksodus 3:1-15 Ons het elkeen ’n naam, en ons voel almal baie besitlik oor ons naam. Ek onthou vandag nog baie goed iets wat gebeur het toe ek nog ’n student aan die Kweekskool was. Ek was nie baie lus vir die klas nie, en toe dag ek ek gaan die dosent vra of ons kan...
by Jaco Thom | 21 Jul 2019 | Preke, Tien Gebooie
Eksodus 32 Waarom sou die Israeliete vir Aäron gevra het om vir hulle ’n beeld te maak? Wat was hulle motief? Party geleerdes sê hulle wou uit en uit ’n ander, vreemde, afgodsdiens daarmee begin. Die kalf was in die Egiptiese godsdiens die beeld van die god Apis, op...
by Jaco Thom | 14 Jul 2019 | Preke, Tien Gebooie
Wat, dink julle, sal jou ma maak as jy die splinternuwe koppies wat sy gekoop het, vat en stukkend gooi teen die vloer? En dit is presies wat Moses hier gedoen het. Hy het die twee plat klippe wat die Here vir hom gegee het, waarop die Here sy wet gegraveer het, gevat...
Nuutste Opmerkings