Vrygewige God,
red ons van die inhaligheid
wat rente bereken en aardse wins opgaar.
Ons het volop ontvang,
mag ons ruimhartig uitdeel;
in die genade van Jesus Christus ons Here.

vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England

Call Now ButtonSkakel die kantoor
%d bloggers like this: