In die duisternis van onwetendheid,
wanneer u liefde afwesig lyk,
kom dan digby ons, o God,
in Christus verlate,
in Christus verrese,
ons Verlosser en ons Here.

vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England

Call Now ButtonSkakel die kantoor
%d bloggers like this: