Tere God,
sagte beskermer in tyd van nood,
deurbreek die duisternis van wanhoop
en gee aan ons, met al u mense,
die lied van vryheid en die jubeling van lof;
in Jesus Christus ons Here.
vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England

Nuutste Opmerkings