Na U kom ons, glansryke Here;
U, die eindpunt van al ons verlange,
U, ver verby alle aardse prag –
sagte beskermer, sterke verlosser,
in die nag is U ons vertroue;
wees dan van dagbreek af ons vreugde;
deur Jesus Christus ons Here.

vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England

Call Now ButtonSkakel die kantoor
%d bloggers like this: