Ons eer U, genadige God;
U maak u woning onder die swakkes,
U verlos ons van die dood,
U skenk ons blydskap ver bo ons verwagting
tot lof van Jesus Christus ons Here.

vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England

Call Now ButtonSkakel die kantoor
%d bloggers like this: