Almagtige God
U het ons vir Uself gemaak,
en ons harte bly rusteloos totdat dit rus vind in U:
stort u liefde in ons harte uit en trek ons na U toe,
en bring ons so uiteindelik by u hemelse stad
waar ons U van aangesig tot aangesig sal sien;
deur Jesus Christus u Seun ons Here,
wat leef en met U regeer
in die eenheid van die Heilige Gees,
een God, nou en vir ewig.

vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England

Call Now ButtonSkakel die kantoor
%d bloggers like this: