Gebede vir die boere
Maretha Maartens skryf hierdie aangrypende gebedeVir die boere in Sutherland
Ons Vader in die hemel, Vader van elke boer en sy gesin in Sutherland en alle ander plekke waar die droogte bly voortduur en die nood en stryd vir ons broers en susters in die HERE oorweldigend raak, vanoggend bid ons die gebed van Salomo voor u aangesig. 1Kon...
Behoud, oorlewing, groei
ONS VADER IN DIE HEMEL U weet alles van ons. U weet hoe ons dorpenaars en stedelinge voorheen geleef en gedink het. Hoe die landbougemeenskap voorheen geleef en gedink het. Maar nou is dit anders. Nou stem U die lewe, hart, denke, wil van gees van u kinders op die...
Gebed vir die landbouers
Ons Vader in die hemel Ons dank U dat ons juis in hierdie tyd in hierdie land leef. Ons dank U dat U ons almal — stedelinge, dorpenaars en die hele landbougemeenskap — nou gebring het waar ons elke dag ons geringheid, ons afhanklikheid, ons innerlike armoede, ons...