Bid saam

Op hierdie bladsy sal jy verskillende gebede kry wat jy gerus in jou stiltetyd kan gebruik.

Watch

Gebede

Kom haastig, Jesus!

Kom haastig, Jesus!

“Kom haastig, Jesus!” bid die predikant. “Ja, kom gou,” sê ’n boer, “kom gou! Maar eers ná die oes, want van my nuwe land het ek nog nooit die opbrengs aanskou.” “Ja, kom gou,” sê ’n vrou, “maar laat ek eers spaar vir die mooi jas wat ek gister gesien het, dat ek hom...

Esra se gebed

Esra se gebed

Esra 9:4-10 Almal wat by die gedagte aan die opdragte van die God van Israel vreesbevange was oor dié troueloosheid van die mense uit die ballingskap, het by my kom staan. Ek het maar net verslae daar gesit, tot die tyd van die aandoffer toe. Maar teen die tyd van die...

Gebed om rus in God

Gebed om rus in God

na ’n gebed van Thomas à Kempis Here, ons wil so graag in U rus vind; in U eerder as in gesondheid of skoonheid, eer of status; mag of waardigheid, kennis of vernuf. Skenk ons die genade om in U te rus bo alle aardse rykdom en kunste, roem en lof, vreugde of...

Call Now ButtonSkakel die kantoor
%d bloggers like this: