Bid saam
Op hierdie bladsy sal jy verskillende gebede kry wat jy gerus in jou stiltetyd kan gebruik.Watch
Gebede
Gebed vir Lydenstyd n.a.v. Joh 12:1-8
O Here, wees ons, sondaars, genadig!Ons wat ook soos Judas so geneig is om sommetjies te maak as ons ons lewe voor U bedink.Ons wat uitreken wat ons gaan kry in ruil vir dit wat ons gee vir U en vir u kerk.Maak ons soos Maria, Here, wat nie vra wat dit ons kos...
Gebed vir Lydenstyd
vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England Ons eer U, Here God van ons verlossing,aan U behoort die heerlikheid en lof vir ewig.Ontsteek in ons die vuur van u liefdeas ons u Seun aanskou, getroon aan die kruis,dat ons gereinig kan word van al ons...
Gebed by Psalm 112
Vrygewige God,red ons van die inhaligheidwat rente bereken en aardse wins opgaar.Ons het volop ontvang,mag ons ruimhartig uitdeel;in die genade van Jesus Christus ons Here. vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England