Kerkblog

Lees hier al die artikels
Kom haastig, Jesus!

Kom haastig, Jesus!

“Kom haastig, Jesus!” bid die predikant. “Ja, kom gou,” sê ’n boer, “kom gou! Maar eers ná die oes, want van my nuwe land het ek nog nooit die opbrengs aanskou.” “Ja, kom gou,” sê ’n vrou, “maar laat ek eers spaar vir die mooi jas wat ek gister gesien het, dat ek hom...

Persverklaring van Moderamen NGK Vrystaat

Persverklaring van Moderamen NGK Vrystaat

Die Moderamen van die NG Kerk Vrystaat het op 11 September 2019 vergader en reik die volgende persverklaring uit: 1. In die lig van die geweld teen vroue en kinders, roep die Moderamen ’n week van Gebed en verootmoediging uit in die laaste week van Oktober 2019, met...

Esra se gebed

Esra se gebed

Esra 9:4-10 Almal wat by die gedagte aan die opdragte van die God van Israel vreesbevange was oor dié troueloosheid van die mense uit die ballingskap, het by my kom staan. Ek het maar net verslae daar gesit, tot die tyd van die aandoffer toe. Maar teen die tyd van die...

Gebed om rus in God

Gebed om rus in God

na ’n gebed van Thomas à Kempis Here, ons wil so graag in U rus vind; in U eerder as in gesondheid of skoonheid, eer of status; mag of waardigheid, kennis of vernuf. Skenk ons die genade om in U te rus bo alle aardse rykdom en kunste, roem en lof, vreugde of...

Ps 73 Tiende Gebod: Rus in God; Hy is genoeg

Ps 73 Tiende Gebod: Rus in God; Hy is genoeg

https://www.youtube.com/watch?v=Dns-Rus774A& Dalk kan ek nog dít byvoeg by wat ek nou met die kinders gepraat het: Die wet is nie iets wat ons inperk en ons pret bederf nie; die wet is daar om ons te help om die lewe in al sy rykdom ten volle te geniet soos God...

Call Now ButtonSkakel die kantoor
%d bloggers like this: