Ons eie kerktoep!

Ons het nou ons eie kerktoep (“app”) waarop jy:

  • die afkondigings kan kry,
  • die hoofstuk van die dag se oordenking,
  • die skakel na die erediens,
  • en nog meer.

Jy kan ook die toep gebruik om die predikant te kontak, of ‘n gebed te vra.
Dit is alles op jou slimfoon.

Laai dit af en registreer vandag nog.

IOS
Skakel die kantoor
%d bloggers like this: