Luister / lees die preek

Hieronder is 'n lys van die nuutste preke.

Luister en/of lees dit hier

Nuutste preke

Matt 25:1-13 Is jy gereed vir die Bruidegom se koms?

Matt 25:1-13 Is jy gereed vir die Bruidegom se koms?

https://www.youtube.com/watch?v=S3JLaoWewjU Vanoggend het ’n jong lidmaat haarself aangemeld, soos die meeste van ons wat al volwassenes is, om te wag op die Bruidegom. Net soos die tien meisies in die gelykenis wat ons gelees het. Ek wil namens Petrusburg gemeente...

read more
Luk 10:25-37 Waar trek jy die streep?

Luk 10:25-37 Waar trek jy die streep?

https://www.youtube.com/watch?v=uX8weEMnwDo Hoe ver kan jy gaan met ’n meisie? Hoeveel moet ek opsy sit as dankoffer? Wat mag ek alles op ’n Sondag doen? Hoe lank behoort my stiltetyd te duur? Hoeveel nonsens hoef ek van my buurman op te vreet? Klink hierdie vrae...

read more
Matt 13:24-30, 36-43 (30) GOD BOER MET GENADE

Matt 13:24-30, 36-43 (30) GOD BOER MET GENADE

https://www.youtube.com/watch?v=5H-KisfGkdQ Het jy ook al gewens die wêreld het anders gelyk? Dat God met die Bose finaal moet afreken sodat ons sonder sy invloed ons gang kan gaan? Want as jy so wens, is jy nie alleen nie. Jesus se dissipels het dit ook gewens. Jy...

read more
Luk 18:1-8 Sal God hoor?

Luk 18:1-8 Sal God hoor?

https://youtu.be/j15J985nHh4 Wys ’n kwaai gesig en ’n vriendelike gesig.Met watter een van dié twee sal jy liewer praat en iets vra?Natuurlik met die een met ’n vriendelike gesig.God is soos die een met ’n vriendelike gesig. Ons kan met Hom praat. Ons hoef nie vir Hom...

read more

https://www.youtube.com/watch?v=N8IMoWUTcQc Ek dink Petrus het Jesus so gekyk, en toe by homself gedink: maar iewers móét daar darem grense aan dié Man se goedheid wees. Vir Hom is letterlik geen mens op aarde te sleg nie. ’n Mens kan tog nie net aanhou en aanhou met...

read more
Luk 15:20-24 God is begaan oor jou

Luk 15:20-24 God is begaan oor jou

Ons ken hierdie gelykenis as die gelykenis van die verlore seun, en dan praat ons oor hoe die seun ondankbaar was en sy pa se goed uitgemors het totdat hyself in die gemors beland het, en daar tussen die varke tot inkeer gekom het. Ons gebruik hierdie gelykenis om oor...

read more
Call Now ButtonSkakel die kantoor
%d bloggers like this: