Luister / lees die preek

Hieronder is 'n lys van die nuutste preke.

Luister en/of lees dit hier

Nuutste preke

Hand 16:30,31 Hoekom doop ons babas?

Wat moet ’n mens doen om gered te word? Paulus en Silas antwoord hierdie vraag in ons teksgedeelte: Glo in die Here Jesus, en jy sal gered word, jy en jou huisgesin. ’n Mens moet glo in die Here Jesus Christus. ’n Mens word gered deur...

Lees verder

Ef 6:10-18 Geestelike oorlogvoering

Die magte van die Bose dreig om ons te vernietig. Is daar ’n kans dat ons hom kan wen? En hoe voer ons hierdie oorlog?
Paulus gee vir ons lewensnoodsaaklike hulp en raad hiermee.

Lees verder

1 Tim 4:7 Geloof in ’n tyd van dwaalleer

Die kerk is deurmekaar. Dit lyk of jy kan glo wat jy wil, en dis reg. Hoe hou ’n mens koers in só ’n tyd? Wat moet jy glo? Wie moet jy glo? Paulus se raad aan Timoteus is vandag nog net so aktueel.

Lees verder

Joh 3:30 Is jy groot of is jy klein?

Wanneer het jy as gelowige die hoogste sport bereik? As jy soos ’n Billy Graham voor duisende mense kan preek en tot bekering bring? As jy die Bybel op jou vingerpunte ken en vir almal raad kan gee?

Lees verder

Num 21:4-9 As Covid-19 jou moeg en moedeloos maak

Ek wonder darem wat ek sou gedoen het as ek een van die Israeliete was. Hulle was nou al amper 40 jaar aan die rondswerf deur die woestyn; 40 jaar van trek sonder om by jou bestemming te kom. Miskien moet ons nie so gou wees om hulle te...

Lees verder
Skakel die kantoor
%d bloggers like this: