Luister / lees die preek

Hieronder is 'n lys van die nuutste preke.

Luister en/of lees dit hier

Nuutste preke

Matt 5:21-26 DIE SESDE GEBOD: VERSOENING

https://www.youtube.com/watch?v=0P6qdpYYXD4 Waaraan dink jy as jy die woorde “moord” of “moordenaar” hoor? Die sesde gebod sê: “Jy mag nie moord pleeg nie.” Wie van julle het al ’n moord gepleeg? Dan kan ons seker maar nou huis toe gaan, want die sesde gebod is nie...

read more

Gen 27 VYFDE GEBOD: EER JOU OUERS

https://www.youtube.com/watch?v=Uek4yyQ_g9g&feature=youtu.be Genesis 27 In die Bybel is daar ’n hele paar hartverskeurende verhale van gesinne wat uitmekaar geskeur word deur sonde. Adam en Eva se gesin, Jakob se gesin, Dawid se gesin ... So daar is genoeg verhale...

read more

Mark 2:23-28 IS SONDAG ’N CHRISTELIKE SABBAT?

https://www.youtube.com/watch?v=_qulkAINz-0&feature=youtu.be In ons huis was daar ’n hele klomp reëls vir ’n Sondag: ons mag nie fiets gery het nie, of speletjies waarin ’n dobbelsteentjie of kaarte gebruik is nie, nie sport beoefen nie, nie boot roei of swem nie...

read more

Eks 3:1-15 God se Naam

https://youtu.be/--Po2rNKsCo Eksodus 3:1-15 Ons het elkeen ’n naam, en ons voel almal baie besitlik oor ons naam. Ek onthou vandag nog baie goed iets wat gebeur het toe ek nog ’n student aan die Kweekskool was. Ek was nie baie lus vir die klas nie, en toe dag ek ek...

read more

Eks 32:4 Waaroor gaan die tweede gebod?

https://www.youtube.com/watch?v=PuoacrImrsM Eksodus 32 Waarom sou die Israeliete vir Aäron gevra het om vir hulle ’n beeld te maak? Wat was hulle motief? Party geleerdes sê hulle wou uit en uit ’n ander, vreemde, afgodsdiens daarmee begin. Die kalf was in die...

read more
Call Now ButtonSkakel die kantoor
%d bloggers like this: