Luister / lees die preek
Hieronder is 'n lys van die nuutste preke.Luister en/of lees dit hier
Nuutste preke
Jak 2:14-26 (Dinsdag)
https://youtu.be/kWcn7ruaatw
Jak 1:19-27 Week van Gebed (Maandag)
https://youtu.be/wl97UfliUCY
Jak 1:2-8 Ons roeping in moeilike tye
Almal in die land word deur die pandemie geraak; ons as Christene ook. Die groot vraag is: Hoe reageer ons in dié krisis? Jakobus kan ons hiermee help.
Mark 1:1-8 Gereed om Jesus te volg
Markus is haastig om by die punt van sy verhaal uit te kom: dat Jesus die Messias, die Gesalfde is, die Seun van God. Dís wat hy wil hê sy lesers moet weet en glo. Daar is ’n dringendheid in hom. Hy wil hê mense moet Jesus leer ken. En daarom draal hy nie met sy vertelling nie. Hy val as ’t ware met die deur in die huis.
Ps 139:5 Wie is God vir jou?
Ons het elkeen ’n prentjie, of ’n idee, in ons kop oor God en hoe Hy is. Dié verstaan van God bepaal uiteindelik wat jy van Hom verwag of nie verwag nie, en hoe jy leef.
2 Kor 5:17 ’n Nuwe jaar, ’n splinternuwe jy!
https://youtu.be/B4HI7r0HjrE SIEN JY NOG UIT NA IETS? Ek onthou nog goed, toe ek jonk was, hoe opwindend elke nuwe ding vir my was – ’n nuwe jaar, ’n nuwe boek, ’n nuwe standerd, en later: ’n nuwe motor, ’n nuwe rekenaar, ’n nuwe selfoon ... Elke nuwe ding het my...