Luister / lees die preek

Hieronder is 'n lys van die nuutste preke.

Luister en/of lees dit hier

Nuutste preke

Ps 130:3,4 Die nagmaal – God se spyskaart vir jou

Ek hoor verlede week mense hou nie van die erediensliturgie waar die wet Sondae gelees word en skuld bely word nie. Dit vir hulle ’n steurnis in die gang van die diens. Dit het my gedagtes laat teruggaan na drie goed uit my bediening.Die...

Lees verder

Mat 6:13 & ROM 8:1-11LAAT ONS NIE IN DIE VERSOEKING KOM NIE …

Versoeking is ’n realiteit waaraan ons nie ontkom nie. Selfs die heiligste onder ons kom in versoeking. Ek wil amper sê: hoe heiliger jy leef, hoe hewiger word die versoeking. Hoe meer jy uit die genade leef, hoe meer word jy versoek om nie uit die genade te leef nie. Hoe ernstiger jy bid om die vergifnis van jou oortredinge, hoe ernstiger moet jy bid om bewaring in die versoekings

Lees verder

Matt 6:9-13 ONS VADER : DIE MODELGEBED

Pinkstertyd is gebedstyd. Dit was al so vanaf die heel eerste dissipels se dae: toe die Here Jesus hemel toe is, het hulle na Jerusalem gegaan om daar te volhard in die gebed, totdat die belofte van die Vader, die Heilige Gees, aan hulle...

Lees verder
2 Sam 11 Slegs sondaars

2 Sam 11 Slegs sondaars

Wat Dawid en Batseba in hierdie hoofstuk aanvang, is onverstaanbaar. Maar dis die aard van sonde, nie waar nie: dat jy wéét dis verkeerd, jy wéét jy gaan jouself blootstel vir probleme, en tog doen jy dit! Dis die misterie van die sonde, dat ons dink die (kortstondige) plesier wat ons daaruit kry, weeg swaarder as die probleme wat dit veroorsaak.

Lees verder

1 Pet 2:1-10 Jy is ‘n priester!

Ons is deur God gekies en spesiaal vir diens aan Hom aangestel. Ons is heilig. En ons taak as ’n heilige nasie is om ’n koninklike priesterdom te wees: koning Jesus se priesters in die wêreld, om tussen God en die wêreld te staan, om namens God voor die wêreld te staan, maar ook namens die wêreld voor die Here te staan.

Lees verder

Hand 2:47 ’n Kerk met insluitende gasvryheid

Ons wil almal graag hê dat die gemeente moet groei en dat lidmate wat oor die laaste paar jaar verdwyn het, sal terugkom, of dat nuwe intrekkers by ons gemeente sal aansluit. Daarom is dit goed om na die kerk in Handelinge te kyk. Hoe het...

Lees verder
Skakel die kantoor
%d bloggers like this: