Heb 9:26b Kersfees, blydskap & die kruis

Heb 9:26b Kersfees, blydskap & die kruis

Dit is vanoggend die derde Advent-Sondag. Dit beteken daar is nog net 2 Sondae oor (saam met vandag), dan is dit Kersfees. En elke jaar in hierdie laaste 4 Sondae voor Kersfees, die Advent-Sondae, dink ons aan Kersfees, aan die koms van Jesus Christus na hierdie...
Skakel die kantoor