Gebed vir Lydenstyd

Gebed vir Lydenstyd

vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England Ons eer U, Here God van ons verlossing,aan U behoort die heerlikheid en lof vir ewig.Ontsteek in ons die vuur van u liefdeas ons u Seun aanskou, getroon aan die kruis,dat ons gereinig kan word van al ons...
Luk 18:1-8 Sal God hoor?

Luk 18:1-8 Sal God hoor?

Wys ’n kwaai gesig en ’n vriendelike gesig.Met watter een van dié twee sal jy liewer praat en iets vra?Natuurlik met die een met ’n vriendelike gesig.God is soos die een met ’n vriendelike gesig. Ons kan met Hom praat. Ons hoef nie vir Hom bang te wees of vir Hom weg...
Kom haastig, Jesus!

Kom haastig, Jesus!

“Kom haastig, Jesus!” bid die predikant. “Ja, kom gou,” sê ’n boer, “kom gou! Maar eers ná die oes, want van my nuwe land het ek nog nooit die opbrengs aanskou.” “Ja, kom gou,” sê ’n vrou, “maar laat ek eers spaar vir die mooi jas wat ek gister gesien het, dat ek hom...
Gebed om rus in God

Gebed om rus in God

na ’n gebed van Thomas à Kempis Here, ons wil so graag in U rus vind; in U eerder as in gesondheid of skoonheid, eer of status; mag of waardigheid, kennis of vernuf. Skenk ons die genade om in U te rus bo alle aardse rykdom en kunste, roem en lof, vreugde of...
Gebed vir die landbouers

Gebed vir die landbouers

Ons Vader in die hemel Ons dank U dat ons juis in hierdie tyd in hierdie land leef. Ons dank U dat U ons almal — stedelinge, dorpenaars en die hele landbougemeenskap — nou gebring het waar ons elke dag ons geringheid, ons afhanklikheid, ons innerlike armoede, ons...
Call Now ButtonSkakel die kantoor